• Mom on Thyme liefde en pannekoek

Mom on Thyme on Love and Pancakes|Tiemie Ma oor Liefde en Pannekoek

26 September 2016:

A fireplace, family & friends and music, are some of the most important things in my life.   And comfort food, when it’s cold and rainy like today.  Pancakes, (Pannekoek), to be more specific.  The official ‘care about you’ food.   It says I care about you in the love it is made with, the […]

September 26th, 2016|Beter voel, Feeling loved, Feeling thankful, Happy place, Love|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 OOR HOES EN PROES

Oor hoes en proes:

‘n Kat met diarieë is ‘n onaangename ding, veral as die sandbak vergete buite in die braai staan om son te kry – al is dit aand.  Met Lea-katjie wat allerhande vreemde gediertes die huis inbring, is kat diarieë seker nie vreemd nie, want sedert sy ernstig aangespreek word oor die prooie wat sy in […]

September 22nd, 2016|Beter voel, Lag, Storie, Tiemie|
  • Tiemie pos logo grys

Oor draf en polkadot serpe:

Soms het ‘n mens nodig om beter te voel. Lag werk goed, én vrolike musiek, én ook jongmense rondom jou. Maar soms is dit nodig dat jy ander dinge probeer om jou ekstra beter te laat voel.

As ‘n vriendin dus reken dat jul draf-oefenprogram aandag moet kry, en julle dit ernstig hervat op […]

June 24th, 2016|Beter voel, Lag, Mooi, Siel|