• 25 jaar

Tiemie Ma oor 25 jaar en oor kamp

Vandag is ek 25 jaar getroud, met my hoërskoolliefde, en ons ken mekaar vandat ek 14 jaar oud is.

Hulle sê, as jy 25 jaar getroud is, dan gee jy silwer vir mekaar, maar hierdie jaar kan ons nie silwer gee nie, want ons sente is op.  As ‘n mens se sente opraak, sonder dat jy […]

  • Mom on Thyme midweek celebrations

Mom on Thyme on midweek celebrations and marshmallow puddles|Tiemie Ma oor fees vier in die week en marshmallow poeletjies

5 October 2016:

When our twins were born, lots of people used to say:  “Double trouble is on its way …”.   I cannot remember much of this predicted double trouble, but I can remember lots of double joy.   Double joy in playing around, double joy in hugs and double joy in laughter.

As parents we had to […]

October 5th, 2016|Appreciate, Authentic, Celebrate, Creativity, Feeling thankful, Mom on Thyme|