• Genoeg (2)

Oor genoeg

Hierdie blog is oorspronklik geskryf op 21 Mei 2017.

Ek weet nou wat genoeg is. ‘n Rukkie terug het ek nie geweet nie. Toe het ek gedink genoeg is om genoeg geld te hê, sodat ‘n mens maklik alles kan betaal elke maand en nog oorhet vir lekker dinge. Ook dat genoeg is […]

July 10th, 2018|Dankbaar, Eenvoud, Genoeg|
  • Peaches

Oor perskes

Ek ry huis toe. Elvis Blue sing oor die radio: “Hoe mooi kan jou lewe lyk, dis maar hoe jy kyk …”. My vriendin het nou net vir my ‘n baie spesiale verjaarsdag present gegee. ‘n Wit bak met ‘n rooi randjie en pienk-rooi perskes binne-in. Die hele prentjie […]

November 28th, 2017|Dankbaar, Eenvoud, Kersfees|
  • Zevenwacht 3

Oor konneksie

Ek en ‘n vriendin kry mekaar vir koffie.  Of altans, ons wou koffie drink maar toe drink ons eerder wyn.  Ons tob oor die lief en leed van die lewe, oor geleenthede, kontrakte en werksmoontlikhede vir die nuwe jaar. Die gesprek maak ‘n wye draai by sosiale media en mense wat oënskynlik dolgelukkig en baie […]

November 15th, 2017|Community, Dankbaar, Saamleef, Uitleef|
  • Vlaggie

Oestafel

Dis weer die jaarlikse vroue oggend van Stellenbosch Gemeente by Middelvlei  wynlandgoed.  Hierdie jaar is die tema Oestafel.  Van vroegdag af is ons daar om uit te pak en mooi te maak.  Alles met die oog op feesvier na die jaar wat amper verby is en in afwagting van die nuwe jaar wat kom.  Daar […]

November 4th, 2017|Dankbaar, Kwesbaarheid, Moed, Nuwe begin, Oesfees, Oorgee, Saamleef, Storie|