• Tiemie pos logo grys groen 2 BALONNE

Oor balonne en oor nee of ja sê:

‘n Vriendin nooi my vir middagete en ek dink eers daaraan om nee te sê. Sy gaan my vra hoe dit met my gaan en ek voel nie lus om daardie vraag te antwoord nie. Dit laat my huil en dan voel ek simpel.

Ons kuier baie lank en sy vertel my allerhande stories. Stories van […]

September 19th, 2016|Geloof, Stories|