• Tiemie pos logo grys groen 2 OOR PRENTJIES

Oor prentjies:

Oral waar ‘n mens gaan is prentjies. Prentjies in Afrikaans, en prentjies in Engels. Prentjies in kleur, en prentjies sonder kleur. Vinnige prentjies, en prentjies wat tyd neem.

‘n Seegroen huisie in ‘n veld met ‘n stil trekker wat eenkant staan. ‘n Skaaphond agter op ‘n bakkie wat die aanjaagskape angstig dophou. Geel ‘canola’ lande en […]

July 19th, 2016|Mooi, Prentjie, Siel, Storie|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 OOR BUITEKANTE

Oor buitekante en binnekante:

Wat is dit wat mens mooimaak? Alles wat jy opsit en aansit, of alles wat vanself daar is en dan met tyd uitkom? Ek wonder daaroor as ek skuinsweg na my meisiekind kyk. Sy was net nou die dag ‘n klein pienk poppie, en nou is sy gereed vir die soveelste dinee. […]

July 8th, 2016|Mooi|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 MOOI

Oor mooi

Ek sien elke dag mooi. (“Beauty” is eintlik ‘n mooier woord vir mooi maar mooi is ook mooi). Ek sien mooi in die suikerbekkie wat lemmetjieboombloeisels soek. Ek sien ook mooi in ons babakatjie se glimlag as sy in die boom sit en ek sien mooi in my man wat voor […]

June 26th, 2016|Beauty, Gee, Mooi, Voel|
  • Tiemie pos logo grys

Oor draf en polkadot serpe:

Soms het ‘n mens nodig om beter te voel. Lag werk goed, én vrolike musiek, én ook jongmense rondom jou. Maar soms is dit nodig dat jy ander dinge probeer om jou ekstra beter te laat voel.

As ‘n vriendin dus reken dat jul draf-oefenprogram aandag moet kry, en julle dit ernstig hervat op […]

June 24th, 2016|Beter voel, Lag, Mooi, Siel|