• Tiemie pos logo grys groen 2 OOR PRENTJIES

Oor prentjies:

Oral waar ‘n mens gaan is prentjies. Prentjies in Afrikaans, en prentjies in Engels. Prentjies in kleur, en prentjies sonder kleur. Vinnige prentjies, en prentjies wat tyd neem.

‘n Seegroen huisie in ‘n veld met ‘n stil trekker wat eenkant staan. ‘n Skaaphond agter op ‘n bakkie wat die aanjaagskape angstig dophou. Geel ‘canola’ lande en […]

July 19th, 2016|Mooi, Prentjie, Siel, Storie|