• Tiemie pos logo grys groen 2 OOR GEMMERTEE

Oor gemmertee:

Ek drink gemmertee op ‘n vriendin se stoep.  Lekker sterk gemmertee, wat jou keel so bietjie brand as jy dit drink.  Die brand voel eintlik bekend, want deesdae brand my keel gereeld, van té veel ingehoude trane oor kinders se klaarmaak met skooldinge, en oor kwesbaar wees oor die draai van die lewe.  “Ons almal […]

September 12th, 2016|Moed, Siel, Story, Tiemie, Vlerke, Voel|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 OOR PRENTJIES

Oor prentjies:

Oral waar ‘n mens gaan is prentjies. Prentjies in Afrikaans, en prentjies in Engels. Prentjies in kleur, en prentjies sonder kleur. Vinnige prentjies, en prentjies wat tyd neem.

‘n Seegroen huisie in ‘n veld met ‘n stil trekker wat eenkant staan. ‘n Skaaphond agter op ‘n bakkie wat die aanjaagskape angstig dophou. Geel ‘canola’ lande en […]

July 19th, 2016|Mooi, Prentjie, Siel, Storie|
  • Tiemie pos logo grys

Oor draf en polkadot serpe:

Soms het ‘n mens nodig om beter te voel. Lag werk goed, én vrolike musiek, én ook jongmense rondom jou. Maar soms is dit nodig dat jy ander dinge probeer om jou ekstra beter te laat voel.

As ‘n vriendin dus reken dat jul draf-oefenprogram aandag moet kry, en julle dit ernstig hervat op […]

June 24th, 2016|Beter voel, Lag, Mooi, Siel|