• Tiemie pos logo grys groen 2 OOR HOSTS

Oor ‘hosts':

Ons kerkgemeenskap stel ‘hosts’ of kuiergroepe bekend en ek en Deon kuier in die week met almal wat bereid is om sulke groepe by hulle huise te begin. Ek kan sien dat hierdie ‘hosts’ mense is wat regtig lief is vir ander. Net gewone mense, gemaklik, sonder pretensie, mense wat iets verstaan van gee, sonder […]

February 22nd, 2017|Beleef, Community, Feeling thankful, Gee, Saamleef, Stories, Uitleef|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 BALONNE

Oor balonne en oor nee of ja sê:

‘n Vriendin nooi my vir middagete en ek dink eers daaraan om nee te sê. Sy gaan my vra hoe dit met my gaan en ek voel nie lus om daardie vraag te antwoord nie. Dit laat my huil en dan voel ek simpel.

Ons kuier baie lank en sy vertel my allerhande stories. Stories van […]

September 19th, 2016|Geloof, Stories|