• Mom on Thyme language of flowers

Mom on Thyme on the language of flowers and Rosemary Chicken|Tiemie Ma oor die betekenis van blomme en Roosmaryn Hoender

28 September 2016:

Somewhere in growing up or growing older, some kind of personality test suggested that I become a florist.

I have always wanted to be a florist … since I was a little girl, ‘working’ in the garden with my dad and having to touch every flower so that he can take a picture, I […]

September 28th, 2016|Flowers, Language of flowers, Mom on Thyme, Remembrance, Rosemary, Thyme, Tiemie, Tiemie Ma|
  • Mom on Thyme Brand and braai

Mom on Thyme on brand & ‘braai’|Tiemie Ma oor korporatiewe identiteit & braai

23 September 2016:

So:  Thyme means ‘courage’.  They say it’s from the Latin word ‘Cor’, meaning ‘heart’.  With the original definition:  to tell the story of who you are, with all your heart …

Today I met an interesting guy.  His name is John Sanei.  He brands himself as an optimist, a trend specialist, a business innovation […]

September 23rd, 2016|Brand, Courage, Mom on Thyme, Story, Tiemie, Uncategorized|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 OOR HOES EN PROES

Oor hoes en proes:

‘n Kat met diarieë is ‘n onaangename ding, veral as die sandbak vergete buite in die braai staan om son te kry – al is dit aand.  Met Lea-katjie wat allerhande vreemde gediertes die huis inbring, is kat diarieë seker nie vreemd nie, want sedert sy ernstig aangespreek word oor die prooie wat sy in […]

September 22nd, 2016|Beter voel, Lag, Storie, Tiemie|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 OOR GEMMERTEE

Oor gemmertee:

Ek drink gemmertee op ‘n vriendin se stoep.  Lekker sterk gemmertee, wat jou keel so bietjie brand as jy dit drink.  Die brand voel eintlik bekend, want deesdae brand my keel gereeld, van té veel ingehoude trane oor kinders se klaarmaak met skooldinge, en oor kwesbaar wees oor die draai van die lewe.  “Ons almal […]

September 12th, 2016|Moed, Siel, Story, Tiemie, Vlerke, Voel|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 OOR HUMOR

Oor humor:

Oor humor:

Soms, as die lewe ‘n bietjie swaar raak, dan kan dit help as jy uitkyk vir dinge wat jou laat lag. Eenvoudige dinge, soos ‘n Lea-katjie wat versigtig agter ‘n half-oop deur wegkruip, sodat sy skeef-skeef ‘n niksvermoedende Lulu-hondjie in die verbygaan kan bespring. ‘n Droë opmerking van ‘n matriekseun na die soveelste ‘flou’ […]

August 12th, 2016|Humor, Thyme, Tiemie|