• Tiemie pos logo grys groen 2 OOR GEMMERTEE

Oor gemmertee:

Ek drink gemmertee op ‘n vriendin se stoep.  Lekker sterk gemmertee, wat jou keel so bietjie brand as jy dit drink.  Die brand voel eintlik bekend, want deesdae brand my keel gereeld, van té veel ingehoude trane oor kinders se klaarmaak met skooldinge, en oor kwesbaar wees oor die draai van die lewe.  “Ons almal […]

September 12th, 2016|Moed, Siel, Story, Tiemie, Vlerke, Voel|
  • Tiemie pos logo grys groen 2 MOOI

Oor mooi

Ek sien elke dag mooi. (“Beauty” is eintlik ‘n mooier woord vir mooi maar mooi is ook mooi). Ek sien mooi in die suikerbekkie wat lemmetjieboombloeisels soek. Ek sien ook mooi in ons babakatjie se glimlag as sy in die boom sit en ek sien mooi in my man wat voor […]

June 26th, 2016|Beauty, Gee, Mooi, Voel|